Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 10:00 NM CST

Koekie-Jellie

NAGEREGTEMaak 'n pakkie jellie aan volgens die gebruiksaanwysings op die pakkie. Neem koekies, aantal en geure volgens eie smaak, en voeg in aangemaakte jellie. Verkoel jellie en koekie mengsel soos voorgeskryf. Eksperimenteer met geure en kleure van jellie en koekies volgens u - maar belangriker - u kinders en kleinkinders se smaak.
Smakelik smul !!!

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie