Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 12:17 NM CST

Partytjie Aartappelslaai


250 ml Slaaisous van keuse
125 ml suur room
10 ml sout
2,5 ml dille
klein bietjie pepper
6 x 150 ml gekookte aartappels in blokkies gesny
1 komkommer (geskraap) en in repe gesny - moet nie komkommer skil
250 ml gerasperde wortels
15 ml fyn gesnyde (chives)

Metode
Meng slaaisous, suurroom, dille, sout en peper goed.
Voeg nou aartappels, komkommer, 175 ml wortels en (chives) en meng liggies
Verkoel en garneer met orige wortels.

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: Anoniem aan Maandag, Oktober 13 2008 @ 04:15 VM CDT Partytjie Aartappelslaai
Klink lekker - ek opsoek na slaai resepte in grootmaat soos bv aartappelslaai.
Dit sal nogal nice wees as da by resepte staan vir hoeveel mense dit is.
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie