Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:33 NM CST

Blou kaas Sirlion

BEESVLEIS2 x 250 g Sirlion

Kaassous
15 ml Margarien
250 ml vars Room
100 g Blou kaas(enige soort)

Metode
Braai sirlion in warm pan soos u verkies.
Laat staan so 5 min eenkant.

Smelt margarien in kastrol en voeg room by.
Breek kaas in stukkies en voeg by room, laat heeltemal smelt.
Giet oor sirlion.

Geen sout of peper nodig, kaas het redelik sout in.
Bedien saam met gekookte aartappel, met botter of suur room en (chives), slaai van keuse, of gestoomde groente.


Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie