Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:38 NM CST

Eisbein Bredie


2 eisbeins redelik groot
4 uie
4 wortels
4 aartappels
1 klein kopkool
1 rooi soet rissie
500 ml vleis aftreksel
1 blikkies bier/lager
sout en peper

Metode
1. Plaas eisbein in pot (ek gebruik sommer my plat boom potjie pot)
2. Kerf nou al die groente in groot stukke, en pak rondom die vleis.Sny klein kool net in vier stukke.
3. Voeg bier by asook vleis aftreksel.
4. Geur met sout en peper na smaak.
5. Plaas in voor verhitte oond van 180grade C vir 3 ure.

Bedien saam met rys.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie