Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:30 NM CST

Tuna Smeer


250 ml tuna in olie
60 ml margarien
15 ml kappertjiesade (capers)
4 repies ansjovis
1 tamatie
Blaarslaai
swart peper

1. Meng alles behalwe tamatie & blaarslaai saam in voedsel verwerker tot romerig.
2. Smeer oor altwee kante van Franse Baguette rol wat gehalveer is.
3. Sit so drie skywe tamatie op die een helfte.
4. Geur met swart peper.
5. Plaas blaarslaai bo-oor tamatie skywe.
6. Vou broodtjie toe en geniet saam met heerlike koppie tee.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie