Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:02 NM CST

Knoffel Brood

BROOD1 Lang Franse Brood

250 gr margarien
250 gr gerasperde kaas
45 ml vars pietersielie(fyn gekerf)
4 knoffel huisies (fyn gekerf)
swart peper

Metode
1. Sny die franse brood in snye van 5cm breedte, nie reg deur nie.
2. Meng die res van die bestanddele saam.
3. Smeer al die gleuwe redelik dik met mengsel.
4. Rol toe in foelie en plaas eenkant op die braai.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie