Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:00 NM CST

Maklike Poeding


4 snye wit brood
botter/margarien
appelkooskonfyt
4 eiers
30 ml suiker
5 ml vanilje geursel
2.5 ml pypkaneel

Metode
1. Smeer brood met botter en konfyt, plaas bo op mekaar soos toebroodtjie.
2. Meng nou die res van die bestanddele saam.
3. Klits die eiermengsel.
4. Plaas brood nou in die eiermengsel en laat goed intrek. (soos franse, eier brood)
5. Bak in matige olie & margarien stadig totdat eier deur gaar is.

Bedien warm saam met gestoofde vrugte, room, roomys of vla.

Genoeg vir twee mense. Kan resep aanpas.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie