Lekker Suid Afrikaanse Boerekos Resepte - Kom Kook en Geniet saam met ons!

Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Donderdag, September 09 2010 @ 09:22 NM CDT

Arm Man Worsies


500 gram vars brood krummels
150 gram Cheddar kaas
45 ml vars pietersielie
15 ml Roosmaryn
3 eiers
10 ml mosterd(dijon)
Sout en Peper

Metode

Meng brood krummels, kaas, pietersielie en roosmaryn saam.
Meng eiers en mosterd saam en klits goed.
Gooi nou eier mengsel stadig by broodkrummel mengsel, hou so 45 ml eier mengsel agter.
Meng deeglik met hand, deeg moet redelik aan mekaar vassit om worsies te kan vorm.Indien nie voeg klein bietjie melk by.
Rol worsies in orige eier megsel en bak oor stadig medium hitte.

Heerlik saam met groen slaai en aartappel skyfies.

Artikelopsies

0 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.

Resepte Boeke

Die 4x4 Safari kookboek
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie

ARGIEF

Donderdag 08-Jul


Woensdag 23-Jun


Dinsdag 22-Jun


Vrydag 18-Jun


Dinsdag 15-Jun


Maandag 14-Jun