Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 12:10 NM CST

Smeerdegie vir soet terte


(Genoeg vir 2 terte)

250 ml Botter of Margarien
500 ml Koekmeel
30 ml Mielieblom
30 ml Versiersuiker
2 ml Sout

Meng alles saam. Dis ‘n sagte deeg. Druk in tertpanne met agterkant van lepel of met die vingers. Prik vol gaatjies met vurk. Bak in voorafverhitte oond (180ºC) vir 15 minute. Laat afkoel voor gebruik.



Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie