Vinnige Skons

500ml Bruismeel
Knippie Sout
1 Eier
250ml Melk
60ml Olie
Voorverhit oond 200C.
Meng al die bogenoemde bestanddele saam en skep lepelsvol in gesmeerde kolwyntjiepan.
Bak 15-20min tot ligbruin.

Dankie het skons probeer, regtig vinnig om te maak.
Verwante Artikels