Wat baie lekker is van die dis is dat jy alles in jou oond skottel kan meng en sommer daarin bak. Baie lekker saam met braaivleis
2 blikke suikermielies
60 ml koekmeel
60 ml suiker
60 ml gesmelte botter
4 eiers
15 ml bakpoeier
Meng alles saam en bak in voorverhitte oond op 180*c vir 45 min.
Kommentaar (0)
Boerekos.com
http://www.boerekos.com/article.php/20080715030206980