Gebraaide pap
Maak jou stywe pap soos gewoonlik, skep uit in reghoedige of vierkantige bak en laat afkoel. Sny in blokkies van ± 5 x 8 cm. Kry pot met warm olie reg en braai soos jy aartappel skyfies braai, tot goudbruin aan die buitekant en bedien saam 'n lekker potjie kos!
Verwante Artikels