Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:44 NM CST

Heerlike deegbolletjies vir braaivleis

BROOD1 pakkie kaas potato bake of geur van jou keuse
1 pakkie deeg van Spar
250 ml room
250 ml melk
gerasperde kaas

Maak klein balletjies van deeg en pak langs mekaar in oond bak van 30x30 cm. Meng room, melk en potato bake en gooi oor deeg balletjies. Strooi kaas oor en bak 30 min in oond wat op 180*c gestel word, wanneer die pan in die oond gesit word, dit gee die deeg genoeg tyd om te rys.
Lekker eet!!!

Artikelopsies

3 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: komati aan Vrydag, Augustus 15 2008 @ 10:09 VM CDT Heerlike deegbolletjies vir braaivleis
Dis die heerlikste goedjies om saam met braaivleis te eet en so maklik om te maak. Dankie
[ # ]
Geskryf deur: Kristy aan Dinsdag, November 18 2008 @ 08:11 VM CST Heerlike deegbolletjies vir braaivleis
Resep gehad maar nooit probeer nie, uiteindelik dit gemaak en dit is nogal smaaklik. Dankie
[ # ]
Geskryf deur: Olga Pretorius aan Vrydag, Oktober 30 2009 @ 04:42 VM CDT Heerlike deegbolletjies vir braaivleis
Ek bly in Zambie en glo my ons plaaslike G&G deeg werk net so goed soos Spar deeg. Dit is voorwaar 'n treffer. Dankie
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie