1 Pakkie Honey & Mustard sous (Knorr)
500ml Room
1 Pakkie Bacon bits
Braai die "Bacon Bits" to gaar en bros. Maak die "Honey & Mustard" sous aan met die room en voeg by die bacon. Laat prut tot gaar. Bedien saam met braaivleis / steak
Kommentaar (0)
Boerekos.com
http://www.boerekos.com/article.php/20080710091128712