Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:13 NM CST

Gesondheids Muffins

Bestanddele
4 eiers
175 ml olie
500 ml bruin suiker
1 liter karring melk
500 ml muesli of all bran flakes
250 g pitlose rosyne
750 ml meelblom
500 ml volkoring meel/hawermout(oats)
25 ml koeksoda
5 ml sout

Metode
Klop die eiers, olie, suiker en karringmelk baie deeglik saam met n elektriese handklitser of houtlepel.
Voeg die semels en rosyntjies by en meng deur.
Voeg die droƫ bestanddele by die mengsel.
Bak onmiddellik of hou die rou beslag in 'n lugdigte houer in die yskas tot benodig.
Skep lepelsvol in gesmeerde kolwyntjiepanne (maak die lee holtes vol water as net n paar muffins gebak word)
Bak 20 min lank teen 200C. Die gebakte muffins kan 'n dag of twee in 'n lugdigte blik gehou word.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie