Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:26 NM CST

Brood & Botter Poeding

12 snye korslose brood
botter/margarien
Appelkoos konfyt
Klapper (opsioneel)
Rosyne (opsioneel)
2 Eiers
750 ml Melk
125 ml Suiker

Metode
Smeer brood met botter en konfyt
Sny brood in driehoek vorms en pak in oondvaste bak.
Gooi 'n handvol rosyne oor die gesmeerde brood.
Meng eiers, voeg suiker en melk by. Meng goed.
Gooi melk en eiermengsel oor brood en laat staan vir 30 min.
Bak in 180grade C vir 1 uur.
Bedien met room, en sprinkel bietjie kaneel oor voor bediening.

Artikelopsies

4 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: gventer aan Donderdag, Julie 24 2008 @ 01:24 VM CDT Brood & Botter Poeding
As, enkelpa, en nuweling tot kosmaak, wou ek my eerste poeding probeer. Hierdie was wonderlik - ons het dit verorber. Dit was baie lekker en maklik.
[ # ]
Geskryf deur: Lansica aan Woensdag, Augustus 26 2009 @ 06:45 VM CDT Brood & Botter Poeding
AMAZING! BETOWEREND. Dankie hiervoor......daar is my dieet nou in sy ****....He he heeee
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie