Lekker Suid Afrikaanse Boerekos Resepte - Kom Kook en Geniet saam met ons!

Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, September 07 2010 @ 06:23 VM CDT

Lekker Skons

500ml Snowflake koekmeelblom (280g)
15 ml Bakpoeier
2 ml Sout
75 ml Strooisuiker (60g)
65 g Margarien of Botter
1 Eier
125 ml Melk

Metode
Voeg droë bestanddele saam. Voeg suiker by.
Vryf maragarien in tot mengsel soos broodkrummels lyk.
Meng eier en melk, met droë bestanddele tot 'n sagte deeg wat nie klewerig is nie.
Druk liggies uit tot 20mm dik op n meelbestrooide werkvlak.
Sny in sirkels of vierkante.
Plaas op gesmeerde bakplaat en bak 12 - 15 minute in voorverhitte oond teen 200grade C (400 F)
Bedien met heuning, stroop, konfyt of room.

Artikelopsies

0 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.

Resepte Boeke

Kook 'n Storm Los
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie

ARGIEF

Donderdag 08-Jul


Woensdag 23-Jun


Dinsdag 22-Jun


Vrydag 18-Jun


Dinsdag 15-Jun


Maandag 14-Jun