Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 12:39 NM CST

Heerlike Hoender

PLUIMVEE1.5kg Hoender porsies
1 koppie Mayonaise
1 koppie Mrs Balls Blatjang (enige geur)
1 pakkie uiesop

Metode
Meng mayonaise, blatjang en uiesop saam tot n pasta.
Plaas hoender porsies in die pasta mengsel en bedek al die hoender porsies.
Plaas in oondvaste bak en bak teen 180grade C vir 1 uur.
Bedien saam met rys en groente.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie