Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:33 NM CST

Ouma se Brood

BROOD1 kg koekmeel
1 pakkie droë gis
30 ml Olie
30 ml Asyn
20 ml Sout
10 ml Suiker
600 ml lou water

Metode
Meng al die droë bestanddele saam.
Meng die water met die olie en asyn.
Meng nou die water en die meel.
Laat rys vir 2-3 ure
Verdeel in 2 broodpanne. (Laat rys vir nog 'n half uur)
Bak teen 180 grade C vir 1 uur.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie