Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Vrydag, Mei 18 2012 @ 08:40 NM CDT

Mosterdsous

ALLERLEI4 eiers
15 – 45 ml mosterdpoeier
200 ml asyn
200 ml suiker
2 ml sout

Klits eiers en suiker goed saam, eierwitte moet gebreek wees.
Maak mosterdpoeier met ‘n bietjie asyn aan tot ‘n pasta en voeg dan die res van die asyn daarby.
Meng dit met die eiermengsel en voeg die sout daarby.
Mikrogolf op hoog vir ± 4 minute
Roer elke minuut, totdat dit dik word.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie