Vra na meer Hoender
550g hoender borsies of dytjiesgroot pak simba tjips (roast beef, texan chillie of chutney)
Bestanddele vir witsous
Metode:
Kook die hoender in n kastrol met kookwater wat die hoenderstukke bedek.
Stel oond op 180gr
Gooi water af.
Ontvel en ontbeen.
Breek in fyn stukkies op.
Maak wit sous.
Maak die simba tjips fyn.
Bespuit vuurvaste bak met kossproei.
Sit laag witsous onder in bak.
dan hoender stukke.
dan simba tjips.
Maak meer as een laag as nodig.
Eindig altyd met witsous en simba tjips.
Bak in oond vir 1 uur.
Bedien warm voor.
Verwante Artikels