Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:50 NM CST

Vinnige Yogurt Tert - Staatmaker

KOEKE EN TERTE1 Pakkie Tennisbeskuitjies
1 x 500ml Yogurt (enige geur) Arbei werk vir my.
1 Blikkie Kondensmelk
Margarine

Krummel die tennisbeskuitjies en meng met gesmelte maragrine om kors te vorm. Druk in mikrogolfoond tertbord.
Meng yogurt en kondensmelk met vurk tot goed gemeng.
Gooi in kors en mikrogolf vir 3-4 minute.
Laat afkoel en geniet!!

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: Anza aan Donderdag, Julie 10 2008 @ 08:38 VM CDT Vinnige Yogurt Tert - Staatmaker


Ek het die tert al paar keer gemaak, en dis 'genuine' maklik. Ek verkies Choc Chip Yogurt - probeer dit. Flippen lekker!!!
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie