Lekker Suid Afrikaanse Boerekos Resepte - Kom Kook en Geniet saam met ons!

Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Sondag, September 05 2010 @ 12:28 NM CDT

Peper en Sampioensous

SOUSE EN MARINADEHeerlike peper en sampioensous

1 pakkie pepersous
1 pakkie sampioene
1 ui
250 ml room

Soteer die uie en sampioene in 'n bietie botter en olie tot glasig of soos verkies. Klits die room en pepersous saam en voeg in by uie en sampioene. Roer voortdurend. Sous sal baie dik word, wanneer kook, verwyder van hitte. Voeg bietjie melk by indien te dik na smaak. Dis heerlik saam met enige vleis, ook lekker saam met aartappels. Geniet dit!

Artikelopsies

0 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.

Resepte Boeke

Potjiekos Wenners
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie