Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:29 NM CST

Hoender gereg

PLUIMVEE1 Heel hoender
2 telepels kerrie (die sterkte wat jy wil gebruik)
3 eetlepels blatjang
1 groot ui
2 eetlepels worcester sous
en sout na smaak en sit bietjie knoffel by

Meng die kerrie en blatjang en worcester sous en knoffel tot 'n pasta en smeer oor hoender en sit hele ui in hoender se maag en verhit oond tot 180c en bak vir uur. Sit foeli oor die hoender om nie uit te droog nie. As uie gaar en sag is, dan is hoender gaar.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie