Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:04 NM CST

Eierlose skons

ALLERLEI(lewer ongeveer 6 medium skons)
Bestanddele
500ml meel
20ml bakpoeier
5 teelepels botter/margarien
sout
175ml melk

Metode:
Vryf die botter/margarien in die droƫ bestanddele, totdat dit soos growwe meel lyk.
Meng die melk hiermee en vorm sagte deeg.
Borsel met eiergeel of met melk.

Sny of vorm in skon-grootte vorms en bak @ 230 0C vir 15 minute.

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: Marjie aan Woensdag, Augustus 19 2009 @ 02:46 VM CDT Eierlose skons
Heerlik. Eier allergie laat ons soms uit voel.
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie