Lekker Suid Afrikaanse Boerekos Resepte - Kom Kook en Geniet saam met ons!

Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Donderdag, September 09 2010 @ 11:05 NM CDT

SOUSKLUITJIES

NAGEREGTE1 Koppie koekmeel
2 Eiers
2 Teelepels bakpoeier
Half teelepel sout
1 Teelepel botter

Smelt botter, voeg by eiers, meel, sout en bakpoeier, roer tot stywe deeg. Kook ongeveer 3cm diep water in kastrol of pan. Skep teelepels deeg in water en kook tot uitgerys en gaar. Skep uit en hou warm in gepaste houer.

Maak sous soos volg en gooi oor kluitjies:Vul oorblywende water aan tot 3 koppies en kook verder saam met half koppie suiker, 2 eetlepels botter, fyn pypkaneel na smaak en 1 eetlepel koekmeel.

Artikelopsies

0 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.

Resepte Boeke

Kook 'n Storm Los
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie

ARGIEF

Donderdag 08-Jul


Woensdag 23-Jun


Dinsdag 22-Jun


Vrydag 18-Jun


Dinsdag 15-Jun


Maandag 14-Jun