Aarbei Yskastert
Aarbei Yskastert (Baie maklik)1 pakkie Aarbei Jellie
1 medium houer aarbei jogurt
1 bakkie room
Beskuitjies vir kors (tennis werk goed)
Maak die Jellie aan en plaas in yskas vir paar minute. Klop room tot styf en voeg dan jogurt en jellie by. Giet in gesmeerde tertbak bo-op die fyngemaakte koekies as kors.
Laat stol in yskas oornag.
Versier met vars aarbeie of bessies


Verwante Artikels