Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Februarie 08 2012 @ 12:23 NM CST

Dadel & Rice Crispies Balle

SOETGOED1 lb (500gr) Dadels
2 kop Suiker
6 kop Rice Crispies
2 eetlepels gesmelte Botter
4 Eiers geklits
Klapper

Laat dadels, suiker en botter saam kook vir 10 minute.
Roer goed geklitste eiers by.
Kook weer.
Voer rice crispies by.
Rol balletjies en rol dan in die klapper.

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: Martelize aan Sondag, Augustus 09 2009 @ 09:42 VM CDT Dadel & Rice Crispies Balle
Hierdie reseppie is heerlik, baie dankie!

Is daar enige ontbytgraan wat ek i.p.v. rice krispies kan gebruik? Ek woon in Hongarye en ons kry nie die oorspronklike rice krispies hier nie, net die sjokolade een. Ek vul maar gewoonlik my voorraad aan as ek gereeld London toe gaan, mar as daar iets anders is wat ek kan gebruik, sal dit my baie moeite spaar :)
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie