Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:12 NM CST

Eiervulsel vir toebroodjies

2 Gekookte Eiers - Fyn gedruk
Kaas - Baie fyn gerasper
Tamatiesous - Baie min
Mayonaise
Knippie Mosterd
Sout

Meng alles goed saam en gebruik dit as 'n vulsel op 'n toebroodjie

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie