Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Vrydag, Mei 18 2012 @ 08:37 NM CDT

Maaskaastert

1 Eier
Sout
halwe pond (250 gr) botter
Foelie
1 houer Maaskaas
1 teelepel Vanielje
driekwart koppie Suiker
1 pak Tennisbeskuitjies

Room botter en suiker saam.
Voeg maaskaas, vanielje, eier en sout by.
Laat staan vir 'n uur in die yskas.
Pak drie rye tennisbeskuitjies langs mekaar en vier rye onder mekaar bo-op foelie .
Smeer vulsel oor en pak weer 'n laag beskuitjies.
Pak kersies of flake sjokolade in die middel en vou toe.
Sit 'n paar uur in die yskas.

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: Erikavs aan Saterdag, Januarie 16 2010 @ 11:06 VM CST Maaskaastert
ek het jare lank na hierdie resep gesoek. ek het hierdie een probeer, maar lyk of die botter te veel is?
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie