Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:46 NM CST

KONDENS MELKTERT

1 x blikkie kondensmelk
3 x blikkies water
3 x eiers, geskei
4 x eetlepels maizena
4 x eetlepels vlapoeier
1 x pakkie tennis beskuitjies

Pak tennis beskuitjies in tert bak. Gooi die blikkie kondensmelk in die kastrol en voeg die blikkies water by. Sit stoof op lae hitte. Skei die eiers en klop eierwitte styf. Meng nou n halwe blikkie water met die eiergeel, maizena en vlapoeier. Voeg dit by die kondens in kastrol. Roer op lae hitte tot styf. Haal van stoof af en voeg eierwitte by, meng goed en gooi in tert bak.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie