Boereraat vir uie hande
Ons almal se hande ruik na uie as ons daarmee gewerk het.
As jy klaar is met jou uie is dit so maklik soos skuur jou hande op jou "stainless steel" wasbak en die uie reuk is weg.

Verwante Artikels