Lekker Suid Afrikaanse Boerekos Resepte - Kom Kook en Geniet saam met ons!

Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Woensdag, Maart 10 2010 @ 08:10 NM CST

Vinnige soldaatbeskuit


4x 500g bruismeel
20 ml sout
20 ml bakpoeier
500 ml suiker
4 eiers
30 ml anys
2x 250g botter gesmelt
4- 5 k karringmelk

Sif droƫ bestanddele saam. Voeg suiker en eiers by. Meng met karringmelk en gesmelte botter en anys. Knie vinnig. Deeg moet slap wees. Sit deeg in panne en bak in matige oond 350 F tot gaar. Haal uit en laat effens afkoel. breek in stukke en droog uit.

Artikelopsies

0 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.

Resepte Boeke

Kook 'n Storm Los
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie

ARGIEF

Saterdag 03-Okt


Woensdag 23-Sep


Dinsdag 15-Sep


Maandag 14-Sep


Donderdag 13-Aug