Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:52 NM CST

Karringmelk-en-kruiebrood

BROOD500 g bruismeel
2.5 ml sout
5 ml roosmaryn
2.5 ml gedroogde origanum
1 ui, gerasper
5 ml gekapte knoffel
250 ml gerasperde kaas
250 ml karringmelk


Metode

Meng al die droe bestanddele deeglik. Voeg die ui, knoffel, gerasperde kaas en karringmelk by en meng dit goed. Smeer 'n broodpan met botter en skep die deeg daarin. Bak dit 1 uur lank in 'n voorverhitte oond by 180 grade.

Wenk

Hierdie resep kan ook gebruik word vir n potbrood.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie