Maklike Roosterkoek
500 g bruismeel340 ml bier
5 ml sout
olyfolie
Metode
Meng die bestanddele deeglik en knie. Vorm die roosterkoekies en smeer dit met olyfolie. Rooster dit 20 minute lank oor baie stadige kole. Draai dit gereeld om.
Variasie
Voeg 5 ml gekapte knoffel, 125 ml gerasperde kaas en n halwe gerasperde ui by.
Verwante Artikels