Sjokolade balletjies
250 ml versiersuiker
200 g fyn gedrukte Marie beskuitjies
125 g fyn appelkooskonfyt
100 ml kakao
125 g margarien
5 ml vanilla
Sif die versiersuiker en kakao saam. Voeg die res van die bestanddele saam. Meng goed en rol in balletjies. Rol dan in klapper.
Tip : die vanilla kan vervang word met rum essense.
Hou in yskas.

Verwante Artikels