Lekker Suid Afrikaanse Boerekos Resepte - Kom Kook en Geniet saam met ons!

Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Sondag, September 05 2010 @ 12:05 NM CDT

Munchies

200 g gebreekte Marie beskuitjies
500 g gesifte versiersuiker
1 eier
250 g margarien
75 ml gesifte kakao

Mikrogolf margarien ± 1 1/2 min oop op 100 % tot gesmelt. Sif droë bestanddele saam en roer by. Klits die eier en voeg by. Mikrogolf ± 2 min oop op 100 %. Roer die gebreekte koekies by. Gooi in gesmeerde pan. Laat afkoel en sny in blokke.

Verwante Artikels

Artikelopsies

0 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.

Resepte Boeke

Smul Sonder Sukkel
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie