Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 08:53 NM CST

Aartappel Koekies

GROENTEBestandele:
2 - 3 Groot Aartappels
1 Groot Ui
2 Eiers
Kwart koppie Meel
3/4 Teel. Sout
1/4 Teel. gemaalde Swart Peper
2 Eetl. Olie

Metode:

Skil Aartappels , Maak die Aartappels en Uie fyn met 'n Proseseerder of Rasper. Gooi die Aartappel mengsel in 'n groterige Mengbak. Voeg die Eiers, Meel, Sout en peper by en meng goed.

Verhit 1 pan op 'n matige stoof en voeg 1 TEEL, olie in, Vorm Koekies sodat dit 10 cm wyd en 1.2 cm dik is.

Braai vir 4 min per kant tot dit Goud bruin verkleur, Drein Koekies op Kombuis papier en herhaal, verplaas die olie elke nou en dan met 1 Teel op 'n keer.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie