Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 06:05 NM CST

Spox se Boere Pons

Bestanddele:

1 Bottel Limonade (2l)
1 Bottel Lemon Twist (2l)
1 Bottel droe Wit Wyn
2 Bottels Vonkel wyn
2 Blikkies gemengde Vrugte

Metode:
Meng alles in 'n groterige bak en bedien. 'n Goeie wenk is om alles oornag in die Yskas te verkoel. Vir 'n non-alkoholiese weergawe Verplaas die Vonkel wyn met vonkelende druiwe sap die wit wyn met appelsap.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie