Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:35 NM CST

Vars Aspersies

GROENTEBestandele:

20 - 30 Vars Groen Aspersies
Olie Verkieslik olyf Olie
2 Eet lepels Bruinsuiker
40 ml Asyn (Balsamic)
'n Suurlemoen
Sout en peper
Gerasperde Parmesan Kaas

Metode:
Verhit olie in 'n groot pan en plaas Aspersies een vir een in. Braai vir 'n halfminuut op elke kant. Voeg nou versigtig Die asyn in en dan die Suiker en karemeliseer.

Skep die Aspersies uit op 'n bord en druk die sap van die suurlemoen oor. Sout en peper na smaak en strooi liggies die Parmesan oor en bedien dadelik.

Dit is perfek vir 'n vinnige voorgereg

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie