Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:15 NM CST

Oorskiet rooi en wit wyn

Moenie die laaste bietjie rooi of wit wyn in die Drein af gooi nie. Stoor dit in 'n wyn bottel met 'n skroef top en gebruik dit vir Bredies en Vleis souse. Heerlik!!

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: Janneman aan Donderdag, Junie 26 2008 @ 05:21 VM CDT Oorskiet rooi en wit wyn
Suster, lyk my julle kuier maar effentjies, by ons het ons nooit hierdie probleem nie.
[ # ]

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie