Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:50 NM CST

Kerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep)

SOUSE EN MARINADEBenodighede:
5 Uie
25 ml Kerriepoeier
4 tl. Gemmer
2 1/2kg Maelvleis
5 Eetlepels Appelkooskonfyt
1 tl Borrie
4 tl Sout
200 ml Asyn
2 1/2 Eetl Tamatiesous
2 1/2 Eetl Mielie blom (Mezina)
2 Ekstrak blokkies (OXO)
500 ml Kook water

Metode Braai uie, kerriepoeier, gemmer en maalvlais tot goudkleurig. Voeg dan die konfyt, borrie, sout, asyn , tamatiesou, Mielieblom, blokkies OXO en kookwater by. Prut op 'n lae hitte vir 15 min en Geniet!!!!

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie