Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:45 NM CST

Korslose snoek en uietert

PASTEIEui, fyngekap
25g botter
250g gerookte snoek
100g beleë Cheddarkaas
`n Tikkie rooipepper
2 eiers
250ml melk
5ml mosterdpoeier
25ml meelblom
sout en varsgemaalde swartpeper

Metode
Smeer `n pasteiskottel (22 cm deursnit). Braai die ui
in botter in `n pan goudbruin. Bedek die boom van die pasteiskottel met die gebraaide ui. Verwyder alle vel
en grate van die snoek, vlok en bedek met die ui. Rasper die kaas en besprinkel die snoek daarmee en voeg `n goeie tikkie rooipepper by. Klits eiers, melk, mosterdpoeier en meelblom en geur na smaak.
Giet die vla oor die kaas en bak 30-40min lank teen 180°C
in die oond tot gepof en goudbruin.
Vir `n kaas-en-wynonthaal waarby u nie ander geregte bedien nie, beveel ons die volgende bykomstighede aan.
Die hoeveelhede is voldoende vir 50 gaste vir `n onthaal wat 3-31/2 uur duur:


*****JP

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie