Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:57 NM CST

Gevulde, gebakte tamaties

GROENTEmiddelmatige tamaties
200g lewerworssmeer
200g geroomde maaskaas
20ml gekapte ui
sout en peper na smaak

Sny die bokant van elke tamatie af en krap die sagte gedeelte van elke tamatie uit. Meng die lewerworssmeer, tamatiemoes en roomkaas
saam. Geur met sout en peper. Vul elke tamatie met lewerworsmengsel. Plaas op `n gesmeerde bakplaat. Bak in `n matige oond 180°C vir 15-20 min lank.

*****JP

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie