Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Maandag, Februarie 06 2012 @ 05:53 NM CST

Soutbeesvleis

BEESVLEIS1,5 kg soutbeesvleis
5 heel peperkorrels
2 heel naeltjies
1 lourierblaar
1 ui, gekap

Plaas vleis in 'n swaarboomkastrol en bedek met koue water. Bind die speserye in 'n moeseliensakkie en plaas in water by vleis. Voeg ui by.
Bring tot kookpunt en prut sowat 2 tot 2 en 'n half uur of tot vleis sag is. Lig vFleis uit vloeistof — indien jy dit warm gaan voorsit saam met die sous. As jy dit koud voorsit, laat vleis in vloeistof afkoel.

*****JP

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie