Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:40 NM CST

Bierbrood

500 g bruismeel
30 ml suiker
5 ml sout
5 ml gemengde kruie
1 blikkie of botteltjie bier (340 ml)

Verhit die oond tot 180C. Smeer n middelslag-broodpan met n volume van 1.5 l (6 K) met botter. Meng die bruismeel, suiker, sout en kruie saam. Voeg die bier by en meng totdat n sagte deeg gevorm het. Plaas dit in die pan en maak dit gelyk. Bak die brood vir 50 minute lank tot gaar. Eet dit louwarm.

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie