VRYSTAATSE MELKTERT
1 Koppie meel
1 Koppie suiker
1 Teelepel bakpoeier
2 Eetlepels botter
1 Teelepel Vanilla
3-4 Koppies melk (afhangende
van hoe groot die eiers is)
3 Eiers
Skei eiwit en eiergeel. Klits die
witte styf en die gele goed.
Smelt botter en roer die suiker
en die eiergeel by. Sorg dat
die botter nie so warm is dat
die eiergeel gaar word nie.
Meng goed. Meng die droƫ
bestandele. Roer dit so om die
beurt met die melk by die
botter-en-eiergeel-mengsel.
As alles gemeng is, roer
die eierwitte by en laastens
die vanilla.
Giet in gesmeerde, ge-oliede
of gespuite pan.
Bak 35 minute teen 375 grade F.
Geniet....hak vrystaat!!!
*****JP
1 Koppie suiker
1 Teelepel bakpoeier
2 Eetlepels botter
1 Teelepel Vanilla
3-4 Koppies melk (afhangende
van hoe groot die eiers is)
3 Eiers
Skei eiwit en eiergeel. Klits die
witte styf en die gele goed.
Smelt botter en roer die suiker
en die eiergeel by. Sorg dat
die botter nie so warm is dat
die eiergeel gaar word nie.
Meng goed. Meng die droƫ
bestandele. Roer dit so om die
beurt met die melk by die
botter-en-eiergeel-mengsel.
As alles gemeng is, roer
die eierwitte by en laastens
die vanilla.
Giet in gesmeerde, ge-oliede
of gespuite pan.
Bak 35 minute teen 375 grade F.
Geniet....hak vrystaat!!!
*****JP

Verwante Artikels