Lekker Suid Afrikaanse Boerekos Resepte - Kom Kook en Geniet saam met ons!

Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Sondag, September 05 2010 @ 12:12 NM CDT

Mosterdsous

2 groot of 3 medium Eiers
1 K Suiker
3/4 K Asyn
knippie Sout
2 eetl Mosterdpoeier (aangemaak tot 'n pasta met 'n bietjie asyn)

Klits eiers, suiker, asyn en sout saam. Verhit oor matige hitte tot dik, maar moet nie kook nie. Roer mosterdpoeier-pasta daarby. Laat afkoel en hou in yskas.

Heerlik saam met koue vleis, tong, op toebroodjies, ens.

Artikelopsies

1 kommentaar

Die volgende kommentaar is die eiendom van wie dit ookal gepos het. Hierdie werf is geensins verantwoordelik vir wat daar gesê word nie.
Geskryf deur: Anonymous aan Vrydag, Oktober 31 2008 @ 06:45 VM CDT Mosterdsous
Hi, probeer 'n bietjie die suiker vervang met kondensmelk (na gelang van smaak) en proe die verskil. Hoe langer die mostert in die yskas is, hoe sterker word die mosterd smaak en dis heerlik. (ouma Ali se resep)

Resepte Boeke

Volledige Suid Afrikaanse Kookboek
Browse Album

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie