Registreer Nou!
Teken in
Welkom by Boerekos.com
Dinsdag, Februarie 07 2012 @ 09:08 NM CST

Spesery Sjokoladekoekies

Spesery Sjokoladekoekies

250g botter
1k bruinsuiker
2 groot eiers
1t vanilla
3k meelblom
1t bakpoeier
1t koeksoda
1t kaneel
1/2t sout
1/2t gemaalde swartpeper
100g donkersjokolade, grof gekap
Klits die botter en suiker in ¡¥n groot bak tot lig. Klits eiers by, een vir een. Voeg vanilla by. Sif die meel, bakpoeier, koeksoda, kaneel, sout en peper in ¡¥n afsonderlike bak. Voeg geleidelik by die bottermengsel. Roer die stukkies sjokolade by en sit die deeg in die yskas tot koel en ferm. Verhit die oond tot 180 grade Celsius. Skep lepelsvol deeg op ¡¥n gesmeerde oondpan en bak tot goudbruin ¡E min of meer 10minute
Haal uit oond en laat koekies afkoel vir 3 minute in die oondpan. Haal uit en laat verder afkoel op ¡¥n afkoelrak.

*****jp

Artikelopsies

0 kommentaar

SOEK NA 'N RESEP

Gebruikersfunksies





Nog nie 'n rekening? Registreer dan as 'n Nuwe Gebruiker
Jou wagwoord vergeet?

Winkel

Advertensie