Potbrood
Saterdag, Oktober 28 2006 @ 02:54 NM CDT
Geskryf deur: Anonymous
Potbrood
Lekker potbrood saam met braaivleis.
klaar brooddeeg
250 ml room
1 pakkie sop (sampioen is baie lekker)
bietjie knoffel
swartpeper
enige ander vars kruie
grasuitjie gekerf
pietersielie
basielkruid
Meng alles saam en sit in gesmeerde ysterspot. Kan bak in oond, maar die lekkerste as dit op die vuur gedoen word. Sit kole om die pot en bo-op deksel en los vir ± 40 min/tot mooi bruin bo-op is. Bedien warm saam braaivleis, potjie of sop.

Verwante Artikels